Hudební video

Nabízeno v

Kredity

COMPOSITION & LYRICS
Chad Zerf
Chad Zerf
Songwriter
Pierre Greeff
Pierre Greeff
Songwriter
Louwtjie Rothman
Louwtjie Rothman
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Rudolph Willemse
Rudolph Willemse
Producer
Gavin Lurssen
Gavin Lurssen
Mastering Engineer
Brent Kolatalo
Brent Kolatalo
Mixing Engineer

Texty

Uiteindelik Onvermydelik Dit was duidelik Reg voor my oë Uit die bloute uit Wat is die moontlikheid Maar op die regte tyd Jy sou dit nooit glo Hoe't ek jou so misgekyk Vêr gaan soek Vêr gery Vêr daar doer Niks gekry En die heletyd Als mis gekyk Want dit was reg voor my Ek en jy Jy's die ewenaar Jy's die sekelmaan En op hierdie wentelbaan In ewewig saam Want ek wil op hou terugkyk Ons het almal al seer gekry Nog altyd hier langs my Hoe't ek jou so mis gekyk Vêr gaan soek Vêr gery Vêr daar doer Niks gekry En die heletyd Als mis gekyk Want dit was reg voor my Ek en jy Vêr gaan soek Vêr gery Vêr daar doer Niks gekry En die heletyd Als mis gekyk Want dit was reg voor my Ek en jy
Writer(s): Chad Zerf Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out