Kredity

PERFORMING ARTISTS
4Werke
4Werke
Performer
COMPOSITION & LYRICS
N. Schoombee
N. Schoombee
Composer
R. Dylan
R. Dylan
Composer
E. Theron
E. Theron
Composer
N Louw
N Louw
Composer
L. Pieters
L. Pieters
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer
Christie Schutte
Christie Schutte
Producer
R.D.M
R.D.M
Producer

Texty

Onthou die aand toe ons ontmoet het
Toe ek vir moeilikheid gesoek het
Jy met 'n ander ou gedans het
Het gewonder of ek 'n kans het
Ek onthou hoe jy gekyk het
En hoe eensaam jy gelyk het
Jy't gewik en weeg verby my
Het gewonder wanneer vra jy
Toe jy opstaan en nader stap
Ek oor jou voete val
Dit was so hittete, hittete, hittete
Amper of jy't my nie gevra nie
Dan het ons nie gedans nie
Hittete, hittete, hittete
Amper dan was daar nie 'n kans nie
Was ons nie nou saam nie
So hittete, oe-oe-oe, so hittete
Op my rug was jy nog mooier
En jou lippe net nog rooier
Oor die val was ek nie spyt nie
Toe jy in my oë kyk nie
Kon nie help om net te smile nie
Oh, kon nie glo ek val in style nie
Al was jy bietjie kruppel
Jy't gesê jy voel so simpel
Toe jy opstaan en nader stap
Ek oor jou voete val
Dit was so hittete, hittete, hittete
Amper of jy't my nie gevra nie
Dan het ons nie gedans nie
Hittete, hittete, hittete
Amper dan was daar nie 'n kans nie
Was ons nie nou saam nie
So hittete, oe-oe-oe, so hittete
Die hitte tussen ons het die ys gebreek
Die hitte tussen ons het ons twee laat sweet
Gemaak vir mekaar
Ons is gemaak vir mekaar
Hittete, hittete, hittete, amper
Hittete, hittete, hittete, amper
Hittete, hittete, hittete
Amper dan was daar nie 'n kans nie
Was ons nie nou saam nie
So hittete, oe-oe-oe, so hittete
Dit was so hittete, hittete, hittete
Amper of jy't my nie gevra nie
Dan het ons nie gedans nie
Hittete, hittete, hittete
Amper dan was daar nie 'n kans nie
Was ons nie nou saam nie
So hittete, oe-oe-oe, so hittete
So hittete, oe-oe-oe, so hittete
Written by: E. Theron, L. Pieters, N Louw, N. Schoombee, R. Dylan
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...