Kredity

PERFORMING ARTISTS
ADAM
ADAM
Performer
Robin Kielly
Robin Kielly
Keyboards
Hugo Ludik
Hugo Ludik
Keyboards
Vaughan Gardiner
Vaughan Gardiner
Keyboards
Raymond Green
Raymond Green
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Hugo Ludik
Hugo Ludik
Composer
Vaughan Gardiner
Vaughan Gardiner
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Robin Kielly
Robin Kielly
Producer
Hugo Ludik
Hugo Ludik
Producer
Vaughan Gardiner
Vaughan Gardiner
Producer

Texty

Kom ek weet jy't seergekry
Ek weet want jou oë sê vir my
Dat die winterkoues in jou
Jou vasbind aan wat jou vashou
Niks maak seerder as vashou aan pyn
Mmm, ek weet jy't seergekry
Ek weet, maar los dit vir my
Ek plak jou hart vas, soos dit eens was
Ek tel jou op stuk vir stuk
Ek bou jou weer op uit flenters en stof
Ek sal jou hart weer laat sing
Kom laat jou hart rustig raak
Gerus wees en als vergeet wat
Jou nie meer kan seermaak nie
Want liefde hou jou veilig hier
So breek af die muur wat jou terughou
Kom laat jou hart rustig raak
En ek sal weer alles regmaak
Ek plak jou hart vas, soos dit eens was
Ek tel jou op stuk vir stuk
Ek bou jou weer op uit flenters en stof
Ek sal jou hart weer laat sing
Vertrou en weet dat ek sal jou bymekaar hou
Weet dat as jy weer moet val ek jou sal regop hou
Nooit sal daar weer geskuur word aan jou
(Aan jou)
Kom ek weet jy't seergekry
Ek weet, maar los dit vir my
Ek plak jou hart vas, soos dit eens was
Ek tel jou op stuk vir stuk
Ek bou jou weer op met flenters en stof
Ek sal jou hart weer laat sing
Kom laat jou hart rustig raak
En ek sal weer alles regmaak
Written by: Hugo Ludik, Vaughan Gardiner
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...