Hudební video

Dirk van der Westhuizen - Sexy Vi My
Přehrát hudební video {trackName} od interpreta {artistName}

Nabízeno v

Kredity

PERFORMING ARTISTS
Dirk Van Der Westhuizen
Dirk Van Der Westhuizen
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Ferdinand Skead
Ferdinand Skead
Producer

Texty

Kom wees 'n bietjie sexy vi my Dans 'n bietjie, praat Spaans 'n bietjie Se te quiero vir my Dans met my die hele aand Ja kom ons maak of niemand nou kyk Dis net ek en jy Kom wees 'n bietjie sexy, sexy vi my Ek wag al lank vir 'n aand soos vanaand saam met jou Jy is 'n bloedrooi Ferarri die ouens staan tou Jy maak 'n ding in my wakker ek kan nie terughou So doen gou daai ding wat jy weet ek like sommer nou Kom wees 'n bietjie sexy vi my Dans 'n bietjie, praat Spaans 'n bietjie Se te quiero vir my Dans met my die hele aand Ja kom ons maak of niemand nou kyk Dis net ek en jy Kom wees 'n bietjie sexy, sexy vi my Ek dink jy's gemaak uit my drome want dis waar jy bly En ek wil jou mamma 'n soen gee vir iemand soos jy Ek dink ek raak mal my gedagtes gaan almal oor jou So doen gou daai ding wat jy weet ek like sommer nou Kom wees 'n bietjie sexy vi my Dans 'n bietjie, praat Spaans 'n bietjie Se te quiero vir my Dans met my die hele aand Ja kom ons maak of niemand nou kyk Dis net ek en jy Kom wees 'n bietjie sexy, sexy vi my Sexy vi my, oooh Ek wag al lank vir 'n aand soos vanaand saam met jou So kom ek doen gou daai ding wat jy weet ek like sommer nou Kom wees 'n bietjie sexy vi my Dans 'n bietjie, praat Spaans 'n bietjie Se te quiero vir my Dans met my die hele aand Ja kom ons maak of niemand nou kyk Dis net ek en jy Kom wees 'n bietjie sexy, sexy vi my Kom wees 'n bietjie sexy vi my Dans 'n bietjie, praat Spaans 'n bietjie Se te quiero vir my Dans met my die hele aand Ja kom ons maak of niemand nou kyk Dis net ek en jy Kom wees 'n bietjie sexy, sexy vi my Kom wees 'n bietjie sexy vi my
Writer(s): Johan Oberholzer Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out