Hudební video

Nabízeno v

Kredity

PERFORMING ARTISTS
Biggy
Biggy
Vocals
beatsbyhand
beatsbyhand
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Adrian Entwhistle
Adrian Entwhistle
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
beatsbyhand
beatsbyhand
Producer
Adrian Entwhistle
Adrian Entwhistle
Executive Producer
Hein Bosman
Hein Bosman
Mixing Engineer

Texty

Sien die kind sys quite a catch Rooi rokkie met die heels to match Investigate- aan my oe gelatch Try net n stukkie van haar tyd te snatch Is jy nervous? Want shit sys fine Baby girl kyk sys one of a kind Wil haar net trick met n pickupline Loop op na haar like from behind Like Kan ek dalk vir jou n drankie koop? Sys like uhh nee dankie hoo Hey don't keep you funky nuh Want dis die rooi rose wat jou kaki hoo Hey sy is n tough een uh Hard soos n baksteen ma Ek gaani opgee ni so kom ek try my luck weer Whats cooking good looking its you that i'm soeking Are you lokking for a good thing want ek is daai ou Uh ek is daai ou uh N leka ou Wat jy by die girl wil jou mos net kom leka hou Sien na n tyd toe Chantelle en haar tjommies eh Roep haar my baby girl kom hie eh Trek n paar moves maar sy gee ni ommi Laat n man voel soos n dommie So ek step back want ek issi een vir gat lek Hier doen en ma my ding hier gat ek en if you dont like me Voetsek voetsek So ek step op die stage drop n lekka Rympie met n lekker beat almal skud lyfie Dop in die hand en die vibe so wavy Weet wie ek is wie is ek baby Na die show blok net rustig Baby kom om like heavy belustig Hey my naam is Vicky Can I take a photo and chill n bietjie Eks like nee dankie hoo want nou nou was jy funky nuh But se my uh wie is jou tjommie Sy is so sexy Wil se nie kom nie Whats cooking good looking its you that I'm soeking Are you looking for a good thing want ek is daai ou Ey Ey What's cooking good looking its you that I'm Soeking are you looking for a good thing want ek is daai ou Ey ek is daai ou Ey n leka ou Wat jy mos by die girl wil jou mos net kom leka hou What's cooking good looking its you that I'm Soeking are you looking for a good thing want ek is daai ou Ey ek is daai ou Ey n leka ou Wat jy by die girl wil jou mos net kom lka hou ey
Writer(s): Adrian Entwistle, Hein Bosman Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out