Kredity

PERFORMING ARTISTS
Christia Visser
Christia Visser
Vocals
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Keyboards
Raymond Green
Raymond Green
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Christia Visser
Christia Visser
Composer
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Composer
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics
Adolf Vorster
Adolf Vorster
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer

Texty

Skakel net my oë af
Want jy kyk verby my
Ek sien hoe jy staar en ek weet sy staan daar
Ek’s te bang om te kyk
Gee my net naïwiteit
Want haar reuk klou steeds aan jou
Ek ruik haar parfuum en dis erger as sien
Skakel my af
Dan's ek gemaklik verlore, van voor af verlief
En elke woord uit jou mond het my lief
Niks word betwyfel, niks word bedeel
Wil als met jou deel
Gemaklik verlore, van voor af verlief
En elke vat van jou hand het my lief
Vat al die foute, vat al my vrees
Wil net by jou wees
Maar dis die einde van my
Die einde van my
Skakel my gehoor af
Want ek hoor hoe jy fluister
As ek hoor hoe sy lag word die dag vir my nag
Dit skree binne my
Nou en dan soen jy my
Maar ek proe haar steeds op jou
Kan ek ophou voel, dis al wat ek bedoel
Skakel my af
Dan's ek gemaklik verlore, van voor af verlief
En elke woord uit jou mond het my lief
Niks word betwyfel, niks word bedeel
Wil als met jou deel
Gemaklik verlore, van voor af verlief
En elke vat van jou hand het my lief
Vat al die foute, vat al my vrees
Wil net by jou wees
Maar dis die einde van my
Die einde van my
Written by: Adolf Vorster, Christia Visser, Dirk van Niekerk, Don Kelly
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...