Kredity

PERFORMING ARTISTS
Mel Botes
Mel Botes
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Mel Botes
Mel Botes
Songwriter

Texty

My lief ek weet dit is laat
Dalk vir jou want jy slaap seker lankal
Onder jou sagte kombers
Met jou sagte hande veilig oor jou hart in myne
Wat brand diep binne jou
My lief ek dis al lank
Waar ek hier in die verre moet sit
En wag op hoop wag op verlossing van gevangene wees
Hier waar ek gekelder is
Terwyl ek slegs by jou moet wees
En ek soek en sien jou binnekort weer
(Ah-ha-ha-ha)
In 'n vloek en 'n sig ver uit die grendel en slot
En al maak dit nie saak of die jare jou kwyn
Weet ek jy sal vir my vir altyd mooi skyn
My lief jy weet dis so lank
Van ek jou laas keer kom sien het
My lief jy weet dis vergeefs
En dis tyd dat ek jou dalk moet groet
En my lot vir eens moet besin
Hier in die kelders waarin ek woon vir ewig met jou
En ek soek en sien jou binnekort weer
(Ah-ha-ha-ha)
In 'n vloek en 'n sig ver uit die grendel en slot
En al maak dit nie saak of die jare jou kwyn
Weet ek jy sal vir my vir altyd mooi skyn
Written by: Mel Botes
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...