album cover
Die Moeite Werd
album cover
Skladba Die Moeite Werd vyšla 1. dubna 2011 WM South Africa na albu Die Moeite Werd
1. dubna 2011
ŠtítekWM South Africa
BPM139
Melodičnost
Akustičnost
Valence
Tanečnost
Energie

Hudební video

Hudební video

Texty

Hoe het jy belowe om te bly by my.
Net om weg te stap elke keer in die hitte van die oomblik.
Soms is jy 'n raaisel sonder oplossing.
Wat my net hier los, ek probeer.
Maar jy weier my behoorlik.
Selfs al sou jy nooit weer terugkom nie, en ek nie weer jou soene voel nie.
Weet ek ...
Dit wat daar alles was tussen jou en my.
Was 'n oomblik in die hemel soos mens asem kry.
Jy was die moeite werd gewees.
En soos die trane val altyd net oor jou, en die klop in my hart met elke slag verflou.
Jy was die moeite werd gewees.
Die moeite werd gewees.
Te veel keer, was ek so teleurgesteld.
Net om op te staan af te stof en vergeet wat ooit gebeur het.
Wat het jy gedink toe jy dit vir my sê.
Dat jy my verstaan hoe ek voel en dis beter om te gaan.
Selfs al sou jy nooit weer terugkom nie, en ek nie weer jou soene voel nie.
Weet ek ...
Dit wat daar alles was tussen jou en my.
Was 'n oomblik in die hemel soos mens asem kry
Jy was die moeite werd gewees.
Soos die trane val altyd net oor jou en die klop in my hart met elke slag verflou.
Jy was die moeite werd gewees.
Die moeite werd gewees.
Ek sal onthou, hoe dit was tussen my en jou.
Ek sal onthou.
Dit wat daar alles was tussen jou en my.
Was 'n oomblik in die hemel soos mens asem kry.
Jy was die moeite werd gewees.
Die moeite werd gewees.
Dit wat daar alles was tussen jou en my.
Was 'n oomblik in die hemel soos mens asem kry.
Jy was die moeite werd gewees.
Die moeite werd gewees.
Soos die trane val altyd net oor jou en die klop in my hart met elke slag verflou.
Jy was die moeite werd gewees.
Die moeite werd gewees.
Written by: Riana Nel
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...