Hudební video

Nabízeno v

Kredity

COMPOSITION & LYRICS
Aid'n Oosthuizen
Aid'n Oosthuizen
Songwriter
Damian Du Preez Strydom
Damian Du Preez Strydom
Songwriter
Johan Heine
Johan Heine
Songwriter
Stefan Snyders
Stefan Snyders
Songwriter

Texty

Jyt my verslaaf gemaak aan pyn Jyt my soos 'n foto gehang Nou is ek net 'n raam Eks nie jou besitting nie Eks nie jou besitting nie Eks nie jou besitting Nie Ek moes jou Nooit gepluk het nie My blom Ek moes jou Nooit gepluk het nie My blom Jys oppervlakkig en selfbewus Jy maak my naar Jy maak my naar Hoe kan jy die wêlreld in die oë kyk Met jou korrupte persoonlikheid Met jou korrupte persoonlikheid Met jou korrupte persoonlikheid Ek moes jou Nooit gepluk het nie My blom Ek moes jou Nooit gepluk het nie My blom Ek het my hele fokken Hart en siel vir jou gegee En jy het dit net so terug gegooi In my gesig So al wat ek vir jou wil sê is Fok jou My hart en my siel Vernietig My hart en my siel Vernietig My hart en my siel Vernietig My hart en my siel Vernietig Ek moes jou Ek moes jou Ek moes jou Ek moes jou Nooit gepluk het nie Nooit gepluk het nie Nooit gepluk het nie Nooit gepluk het nie
Writer(s): Aid'n Oosthuizen Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out