album cover
Hooggety
1 565
Afrikaans
Skladba Hooggety vyšla 28. dubna 2023 Warner Music Africa na albu Hooggety - Single
album cover
Datum vydání28. dubna 2023
ŠtítekWarner Music Africa
Melodičnost
Akustičnost
Valence
Tanečnost
Energie
BPM144

Hudební video

Hudební video

Texty

[Verse 1]
Kyk vir my
Ek weet nie waar jy was nie
Is dit jy?
Ek weet nie of ons pas nie
Maar ek was daai hooggety wat oor jou rotse breek
En jy is die een wat vind wat ek nog weg wou steek
[Chorus]
Maar as jy niks vertrou nie
En as jy niks verwag nie
Kan jy mos niks verloor en oor en oor jou hart verloor nie
Maar dis nie waar nie
Want jy was nog nie daar nie
Jy is die beste ding wat ooit met my gebeur het
Ek kon dit nie keer nie
[Verse 2]
Kyk vir my
Ek weet nie waar jy was nie
Maar ek weet twee van dieselfde pas nie
Maar daar is 'n twyfel binne my wat as miskien
Ek net vir myself kon sê dat ek jou wel verdien
[Chorus]
Maar as jy niks vertrou nie
En as jy niks verwag nie
Kan jy mos niks verloor en oor en oor jou hart verloor nie
Maar dis nie waar nie
Want jy was nog nie daar nie
Jy is die beste ding wat ooit met my gebeur het
Ek kon dit nie keer nie
[Verse 3]
In die middel van die storm is dit stil en ek vergeet
Dan word jy daai hooggety wat oor my breek
[Chorus]
Maar as jy niks vertrou nie
En as jy niks verwag nie
Kan jy mos niks verloor en oor en oor jou hart verloor nie (Oh-oh-oh)
Maar dis nie waar nie
Want jy was nog nie daar nie
Jy is die beste ding wat ooit met my gebeur het
Ek kon dit nie keer nie
Ek kon dit nie keer nie
Ek kon dit nie keer nie
Written by: Mari Bosman
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...