Hudební video

Hudební video

Kredity

COMPOSITION & LYRICS
Heine Van Der Walt
Heine Van Der Walt
Songwriter

Texty

Sit, ek maak tee
Dis tyd dat ons gesels
Oor 'n ding wat my nou al lankal pla
Die vlooi op die hond se pels
Die skerms wat jy so aanbid
Dit gee jou 'n boggelrug
Met jou nek wat so hang
En die gloei op jou wang
Wat vierkantige ogies brand
Gee my 'n nat lap
Om die bloed van my hande te was
Al die skuld van my natalenskap
Die geraamtes in my kas
Skeer my hart in twee
Los my laat ek bloei
Ek's te moeg om om te gee
Oor wat die wêreld van my dink
Ons is verslaaf
Dans vir jou foon
Dis al hoe mens aandag kry
Vir likes en shares but nobody cares
Dis tyd om begrip te kry
Click, scroll, en double tap
Die klokkie wat lui maak die hond se bek
Net kwyl van die lekkerkry
'n Koekie vir hom, TikTok vir my
Gee my 'n nat lap
Om die bloed van my hande te was
Al die skuld van my natalenskap
Die geraamtes in my kas
Skeer my hart in twee
Los my laat ek bloei
Ek's te moeg om om te gee
Oor wat die wêreld van my dink
En ek weet ek's verslaaf
Aan algoritmes wat raas
Met al die snert wat ek kyk
Dis net 'n mors van my tyd
Moenie worry wat mense dink
Niemand gee eintlik om
Want almal is selfbehep
Dis die realiteit
Ek is verslaaf
Skeer my hart in twee
Ek's te moeg om om te gee
Written by: Heine Van Der Walt
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...