Hudební video

Hudební video

Kredity

PERFORMING ARTISTS
Lila Swift
Lila Swift
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Richann Brüssow
Richann Brüssow
Songwriter
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Arranger
Lonita Swift
Lonita Swift
Songwriter
Shan Read
Shan Read
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer

Texty

[Verse 1]
Net 'n bietjie, net net 'n bietjie
Net 'n bietjie, net net 'n bietjie
Net 'n bietjie, net net 'n bietjie
Net 'n bietjie, net net 'n bietjie
[Verse 2]
Ek's klaar met die dinge wat my ontstel
Die foon kan maar lui ek sal nie optel nie
Verrassings en blomme kan jy maar hou
Jou storie is uit en eks klaar met jou hier
[Verse 3]
My voet is neergesit (Gesit)
Het lank genoeg gedink (Gedink)
Ek weet nou wie ek is
[Chorus]
Ek het net 'n bietjie tyd gekort
Vir die donker om weer lig te word
Om my te kry
As ek terugkyk was die berg toe net 'n
Bult waaroor ek maklik werk
Verskoon my soms vergeet ek
Het net 'n bietjie tyd gekort
Om my hier te kry
Dis als verby, eks vry
[Verse 4]
Net 'n bietjie, net net 'n bietjie
Net 'n bietjie, net net 'n bietjie
Net 'n bietjie, net net 'n bietjie
Net 'n bietjie, net net 'n bietjie
[Verse 5]
Ek weier dat jy my geluk kom steel
Maar as jy dieper dinge met my wil deel praat
Ek kort nie nou dadelik 'n antwoord nie
Maar voor jy besluit wil ek jou net waarsku
[Verse 6]
My voet is neergesit (Gesit)
Het lank genoeg gedink (Gedink)
Ek weet nou wie ek is
[Chorus]
Ek het net 'n bietjie tyd gekort
Vir die donker om weer lig te word
Om my te kry
As ek terugkyk was die berg toe net 'n
Bult waaroor ek maklik werk
Verskoon my soms vergeet ek
Het net 'n bietjie tyd gekort
Om my hier te kry
Dis als verby, eks vry
[Verse 7]
Net 'n bietjie, net net 'n bietjie
Net 'n bietjie, net net 'n bietjie
Net 'n bietjie, net net 'n bietjie
Net 'n bietjie, net net 'n bietjie
[Verse 8]
My voet is neergesit (Gesit)
Het lank genoeg gedink (Gedink)
Ek weet nou wie ek is
En waar ek graag wil wees
Nou dra ek nie meer spyt (Meer spyt)
Myself genoeg verwyt (Verwyt)
So dit is nou my tyd
[Chorus]
Ek het net 'n bietjie tyd gekort
Vir die donker om weer lig te word
Om my te kry
As ek terugkyk was die berg toe net 'n
Bult waaroor ek maklik werk
Verskoon my soms vergeet ek
Het net 'n bietjie tyd gekort
Om my hier te kry
Dis als verby, eks vry
[Verse 9]
Net 'n bietjie, net net 'n bietjie
Net 'n bietjie, net net 'n bietjie
Net 'n bietjie, net net 'n bietjie
Net 'n bietjie, net net 'n bietjie
[Verse 10]
Net 'n bietjie, net net 'n bietjie
Net 'n bietjie, net net 'n bietjie
Net 'n bietjie, net net 'n bietjie
Net 'n bietjie, net net 'n bietjie
[Chorus]
Ek het net 'n bietjie tyd gekort
Om my hier te kry
Dis als verby, eks vry
Written by: Lonita Swift, Murray Lubbe, Richann Brüssow, Shan Read
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...