Kredity
PERFORMING ARTISTS
Robbie Wessels
Lead Vocals
Anlia Star
Lead Vocals
Ruhan Du Toit
Background Vocals
Karlien Van Jaarsveld
Lead Vocals
Juan (Floors) Oosthuizen
Electric Guitar
Arnold Coleske
Background Vocals
Murray Lubbe
Background Vocals
Paulo Azevedo
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Anlia Etzebeth
Songwriter
Johan Oberholzer
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Producer
Paulo Azevedo
Producer
Texty
[Verse 1]
Trek 'n stoel nader, skink vir ons 'n drink
Wys my die legendes wat ons land weereens gaan dien
Dis ons Bokke teen die wêreld
Bring die beker weer tuis
[Verse 2]
Die kinders hardloop kaalvoet, die afwagting is hoog
Strate groen en goud geverf, die appel van ons oog
Dis ons Bokke teen die wêreld
Bring die beker weer tuis
[Chorus]
Sing dan saam Suid-Afrika
Wees sterk, ons staan op
Aandag en skree vir ons span
Sal verdedig soos net hulle kan
Ons is trots op die bok, elke man
Almal as een, kom sing saam Suid-Afrika
[Verse 3]
Die bal is in die lug op en Kolisi vat hom weer
Cheslin in die agterlyn, want niks kan daai man keer
En niemand doen 'n lynstaan
Soos ou Etzebeth kan
[Verse 4]
Daar is modder op die tokse, die skare maak geraas
My hart het so geklop teen die Rose 4 jare laas
Dis ons bokke teen die wêreld
Bring die beker weer tuis
[Chorus]
Sing dan saam Suid-Afrika
Wees sterk, ons staan op
Aandag en skree vir ons span
Sal verdedig soos net hulle kan
Ons is trots op die bok, elke man
Almal as een, kom sing saam Suid-Afrika
[Verse 5]
Daar's 'n donder wat dreun oral om
Dis die groen en die goud wat daar kom (Die Groen en die goud)
Ou harte gevestig, gee net julle beste vir ons, beste vir ons
Beste vir ons
[Chorus]
Sing dan saam Suid-Afrika
Wees sterk, ons staan op
Aandag en skree vir ons span
Sal verdedig soos net hulle kan
Ons is trots op die bok, elke man
Almal as een, kom sing saam Suid-Afrika
Almal as een, kom sing saam Suid-Afrika
Written by: Anlia Etzebeth, Johan Oberholzer

