Kredity
PERFORMING ARTISTS
Chris Steyn
Lead Vocals
Demi Lee Moore
Vocals
Rixie Roman
Bass
David Klassen
Drums
Juan (Floors) Oosthuizen
Electric Guitar
Curt Petrus
Piano
Barthlo Visagie
Rhythm Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Ewald Coleske, Theusn Jordaan, Johan Vorster
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Juan (Floors) Oosthuizen
Producer
Devereaux Oosthuizen
Producer
Texty
[Verse 1]
Ek dink vanaand
Aan elke oomblik saam met jou
Wat ek kan vashou
En hoe die wêreld sonder jou
Vir my te leeg raak
Jy's al wat sin maak
Dit die moeite werd maak
[Verse 2]
So jy moet weet
Teen die einde van die dag
Sal ek nog daar wees
En as die tye moeilik raak
Vir jou 'n rots wees
Jou wegkryp plek wees
Dit als vir jou wees
[Chorus]
By jou, by jou
Dis my weet en my waarheid
Dis my lewe vir altyd
En 'n leeftyd geanker aan jou
By jou, by jou
Dis die plek waar ek rus kry
Niemand anders, dis net jy
Sal in als kan genoeg wees vir my
[Bridge]
Ek sal jou veilige vesting wees
Elke dag vir jou 'n skuilplek wees
[Chorus]
By jou, by jou
Dis my weet en my waarheid
Dis my lewe vir altyd
En 'n leeftyd geanker aan jou
By jou, by jou
Dis die plek waar ek rus kry
Niemand anders, dis net jy
Sal in als kan genoeg wees vir my
[Outro]
Niemand anders, dis net jy
Sal in als kan genoeg wees
Vir my
Written by: Ewald Coleske, Ewald Coleske, Theusn Jordaan, Johan Vorster, Theuns Jordaan

