Kredity
PERFORMING ARTISTS
Kobus Muller
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Romanz
Lyrics
Kobus Muller
Arranger
PRODUCTION & ENGINEERING
Kobus Muller
Producer
Texty
Met middernag keer feestlik weer die stonde
Toe God as mens neergedaal het na ons
Om ons te bevry van die mag van sonde
En ons te red van die dood en die hel
'n Nuwe hoop vervul die hele aarde
Toe daardie nag gebore is die Heer
Hy is die Here
Kom bring Hom lof en ere
Dis Kersfees, dis Kersfees
Loof Hom almal saam
Dis Kersfees, Kersfees
Hy is Emmanuel
Kom in geloof, kom laat ons tot Hom nader
Tot by die krip van die Heilige kind
So het die wyse manne ook vergader
En voort gelei deur 'n ster Hom gevind
Ons sal Hom nooit genoeg kan prys nie
Hy gebore het vir ons gely
Hy is die Here
Kom bring Hom lof en ere
Dis Kersfees, Kersfees
Loof Hom almal saam
Dis Kersfees, dis Kersfees
Hy is Emmanuel
Written by: Romanz