Hudební video
Hudební video
Kredity
PERFORMING ARTISTS
Liza Nel
Lead Vocals
Georic Lomas
Background Vocals
Ruan Graaff
Electric Guitar
Shannon Louw
Background Vocals
Ricus Nel
Banjo
COMPOSITION & LYRICS
Liza Nel
Songwriter
Georic Lomas
Songwriter
Isabella Coleske
Songwriter
Marco van Deventer
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Ruan Graaff
Producer
Paulo Azevedo
Producer
Texty
[Intro]
Oh, oh, oh, oh, oh
[Verse 1]
Ek was te lank opsoek na niks
Maar ek kon vrede vind by jou
Mmm
Wil altyd wees waar jy ook is
Jy's perongeluk aspris
Dis wie jy is
[PreChorus]
Hoe jy deur my kyk met die sonskyn in jou oë
Het jou winterhande my in liefde laat glo
Liefde laat glo
Hoe ek anders voel en myself in jou verloor
Jy het my geleer om weer in liefde te glo
Liefde te glo
[Chorus]
Oh, oh, oh, oh, oh
Ek was okay
Maar ek's beter met jou by my
Oh, oh, oh, oh, oh
Ek het gestry teen jou
Oh, ek moes, maar ek moenie want ek kannie langer terug hou
Oh-oh-oh, oh-oh-oh-oh
Moes, maar ek moenie want ek het nie
[Verse 2]
Gedink ek sou weer liefhê nie
Sonder om te soek toe vind ek jou
Mmm
Nie geweet ek het jou nodig nie
Gelukkig weet ek nou
Kan jy onthou?
[PreChorus]
Hoe jy deur my kyk met die sonskyn in jou oë
Het jou winterhande my in liefde laat glo
Liefde laat glo
[Chorus]
Oh, oh, oh, oh, oh
Ek was okay
Maar ek's beter met jou by my
Oh, oh, oh, oh, oh
Ek het gestry teen jou
Oh, ek moes, maar ek moenie want ek kannie langer terug hou
Oh-oh-oh, oh-oh-oh-oh
Oh, ek moes, maar ek moenie want ek kan nie
[Bridge]
Ek moes my hart meer vertrou
Kon lankal voel net soos nou
Met jou
Met jou
Hello
Hello
Begin ek voel
[Verse 3]
Hoe jy nog altyd daar was
Moes nie so lank op jou wag nie
Ek kan nie
Oh, ek moes, maar ek moenie want ek kannie
[Verse 4]
Oh, oh, oh
Als is okay
Soveel beter met jou by my
[Chorus]
Oh, oh, oh, oh, oh
Ek was okay
Maar ek is beter met jou by my
Oh, oh, oh, oh, oh
Ek het gestry teen jou
Oh, ek moes, maar ek moenie want ek kannie langer terug hou
Written by: Georic Lomas, Isabella Coleske, Liza Nel, Marco van Deventer

