album cover
Die Pad
Na turné
album cover
Skladba Die Pad vyšla 18. července 2025 Vonk Musiek na albu Die Pad - Single
Vydáno18. července 2025
ŠtítekVonk Musiek
BPM97
Melodičnost
Akustičnost
Valence
Tanečnost
Energie

Hudební video

Hudební video

Texty

[Verse 1]
Ek sou my wat verbeel
Dat een soos jy
Oor my pad sou kom
En val vir my
[Verse 2]
Elke tree wat jy vat
Is goud vir my
Dis teveel vir my hart
Tog hier is jy
[Chorus]
Ek sal die pad met jou loop
Ek sal die pad met jou loop
Jy het my hart en my woord
Vir ewig, vir altyd
En as die dood ons skei
Sal ek jou ander kant kry
En daar sal ons God saam loof
Vir eeue, geen einde
En Hy sal die pad met ons loop
[Verse 3]
Jy't 'n ondier gevat
Deur als gebly
Daar was 'n storm in my hart
Maar jy't bly glo in my
[Verse 4]
Jy't my asem gevat
Ons het saam deur die stryd baklei
En dis als net omdat
Jy steeds bly glo in my
[Chorus]
Ek sal die pad met jou loop
Ek sal die pad met jou loop
Jy het my hart en my woord
Vir ewig, vir altyd
En as die dood ons skei
Sal ek jou ander kant kry
En daar sal ons God saam loof
Vir eeue, geen einde
En Hy sal die pad met ons loop
[Chorus]
Ek sal die pad met jou loop
Ek sal die pad met jou loop
Ek sal die pad met jou loop
Jy het my hart en my woord
Vir ewig, vir altyd
En as die dood ons skei
Sal ek jou ander kant kry
En daar sal ons God saam loof
Vir eeue, geen einde
En Hy sal die pad met ons loop
Written by: Nicholis Louw

Loading...