album cover
Ek Mis
album cover
Skladba Ek Mis vyšla 27. června 2025 Warner Music Africa na albu Ek Mis - EP
27. června 2025
ŠtítekWarner Music Africa
BPM127
Melodičnost
Akustičnost
Valence
Tanečnost
Energie

Hudební video

Hudební video

Texty

[Intro]
Want ek mis my ma
My huis en my hond
Want dit raak nie beter as jy ouer word
[Verse 1]
Jy wil soos John Smith tackle
En soos Joost kan pass
Maar jy’s 25 in jou eerste jaar
En die maties coach het jou alklaar gesub
Want jy wil rugby jol met 'n babelaas
[Chorus]
Want ek mis my ma
My huis en my hond
En hierdie grootmens wêreld
Neuk my rond
Ek sweer Oom Francois praat net stront
Want dit raak nie beter as jy ouer word
[Verse 2]
En die diesel prys
Is nou deur die dak
’n Paar rande oor maar ek sal klas toe stap
Daar’s ’n brandy special by die watergat
Gooi my laaste paar sente in my keelgat af
[Chorus]
Want ek mis my ma
My huis en my hond
En hierdie grootmens wêreld
Neuk my rond
Ek sweer Oom Francois praat net stront
Want dit raak nie beter as jy ouer word
[Bridge]
My tassies is gepak, ek gaan oorsee gaan boer
Want eskom maak my mal en hierdie land se moer
Nou't ek vêr gevlieg om te kom trekker ry
En ek wens ek het nou by die huis gebly
[Chorus]
Want ek mis my ma
My huis en my hond
En hierdie grootmens wêreld
Neuk my rond
Ek sweer Oom Francois praat net stront
Want dit raak nie beter as jy ouer word
[Chorus]
Want ek mis my ma
My huis en my hond
En hierdie grootmens wêreld
Neuk my rond
Ek sweer Oom Francois praat net stront
Want dit raak nie beter as jy ouer word
Dit raak nie beter as jy ouer word
Written by: Jan-Hendrik Saayman
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...