album cover
Anna
518
Afrikaans
Skladba Anna vyšla 7. října 2016 Vonk Musiek na albu Gemaak Om Te Dans
album cover
Datum vydání7. října 2016
ŠtítekVonk Musiek
Melodičnost
Akustičnost
Valence
Tanečnost
Energie
BPM123

Texty

[Chorus]
Anna, sal jy by my bly?
Anna, daar's niemand soos jy
Anna, waar is jy nou?
Anna, ek lewe net vir jou
[Verse 1]
Annatjie, dink jy daar's hoop vir ons?
Sal jy ophou om met my hart te mors?
Sal jy met my trou en Anna, my kindertjies kry?
[Verse 2]
'n Mens soos jy moet net die beste kry
Maar iewers is daar iets goeds in my
As iemand dit kry, hoop ek Anna, dis iemand soos jy
[Chorus]
Anna, sal jy by my bly?
Anna, daar's niemand soos jy
Anna, waar is jy nou?
Anna, ek lewe net vir jou
[Verse 3]
'n Mens verander die liefde nooit
As ek 'n blink muntstuk in die wens put gooi
In gedagte vir jou, ja Anna, ek wens jy was hier
[Verse 4]
Eendag sal ek vir Annatjie kry
Sy sal myne wees, altyd aan my sy
Want iewers is daar 'n Anna, ja selfs ook vir my
[Chorus]
Anna, sal jy by my bly?
Anna, daar's niemand soos jy
Anna, waar is jy nou?
Anna, ek lewe net vir jou
[Chorus]
Anna, sal jy by my bly?
Anna, daar's niemand soos jy
Anna, waar is jy nou?
Anna, ek lewe net vir jou
[Chorus]
Anna, sal jy by my bly?
Anna, daar's niemand soos jy
Anna, waar is jy nou?
Anna, ek lewe net vir jou
Written by: Blackie Swart
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...