Kredity
Texty
Ja, jy doen dinge aan my
Toe staan sy dinge aan my
Wens dis Vrydagaand
Ja, jy doen dinge aan my
Oe, ja, jy weet jy's myne
Ek het eers gedink dat jy bietjie koekerig is
Maar ek was verkeerd, ek het nie geweet, toe sien ek dis hoe dit is
(Voor ek my kon kry) Staan jy in my huis by die bed met jou rooi lingerie
Ek dog toe hei, dis my lucky day, daar's 'n cherrie in my bed wat my verlei
Dis vyf dae later en ek dog dat jy my vermy
Maar ek was verkeerd, ja, ek het geweet, nee, dis nog nie verby
(Kom) Vrydagaand, sy's in my huis by die bed met haar rooi lingerie
Ek sê vir haar, hei, dis weer sulke tyd, daar's 'n cherrie in my bed wat smile vir my
Maar 'n snaakse ding het gebeur
Nou die dag was die derde keer
Toe ek jou en jou tjommie sien op die bank by die party
Sê ek, "Hei, Karlien (What's up?) Kom maak maak 'n draai by my"
Maar sy kyk en sy sê, "Wie de fok is jy?"
Kom Vrydagaand, klop-klop, hei-hei, daar's 'n cherrie in my bed wat smile vir my
Ja, jy doen dinge aan my
Toe staan sy dinge aan my
Wens dis Vrydagaand
Ja, jy doen dinge aan my
Oe, ja, jy weet jy's myne
Wens dis Vrydagaand
Ek het eers gedink dat jy bietjie skaam was vir my
En ek was toe reg, jy steek my weg, maar jy moet vat wat jy kry
Al weet jou vriende van niks, weet ek presies hoe dit is, dis hei!
Dis my lucky day, daar's 'n cherrie in my bed en sy soek vir my
Nog 'n snaakse ding het gebeur
Nou die dag was die vierde keer
Toe ek jou en jou tjommie sien op die bank by die party
Sê ek, "Hei, Karlien (What's up) Maak maak 'n draai by my"
Maar jy kyk en sy sê: "Wie de fok is jy?"
Kom Vrydagaand, klop-klop (Hei-hei) Daar's 'n cherrie in my bed en dis als okei
Ja, jy doen dinge aan my
Toe staan sy dinge aan my
Wens dis Vrydagaand
Ja, jy doen dinge aan my
Oe, ja, jy weet jy's myne
Wens dis Vrydagaand
Maar 'n snaakse ding het gebeur
Toe jy my weer ignoreer
Toe ek jou en jou tjommie sien op die bank by die party
Sê ek, "Hei, Karlien, what's up, kom jy kuier by my?"
Maar sy kyk en sy sê, "Wie de fok is jy?"
Kom Vrydagaand, klop-klop, hei-hei, daar's 'n cherrie in my bed en sy roep vir my
Ja, jy doen dinge aan my
Toe staan sy dinge aan my
Wens dis Vrydagaand
Ja, jy doen dinge aan my
Oe, ja, jy weet jy's myne
Wens dis Vrydagaand

