Kredity
PERFORMING ARTISTS
Adam
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Hugo Ludik
Songwriter
Texty
Ek gee een kasteel vir jou
Hier is my huis, die kruis wat ek dra
Alles hier net vir ons in 'n droom bewaar
Gebou om jou te hou
Op die volmaakste dag vir nou
Dis alles net in een, een oomblik geleen tot die dood ons skei
Ek gee een kasteel vir jou
Dra dit net saam met jou
My liefling, net vir jou
Ek gee een kasteel vir jou
Wat 'n ewigheid sal hou
Dis my kasteel vir jou
Hier is die plek, dis waar ek wil wees
Net by jou, dis net vir jou wat ek alles gee
Gee my jou hand waarmee ek beloof
Om by jou te bly, dis my ewigheid tot die dood ons skei
Ek gee een kasteel vir jou
Dra dit net saam met jou
My liefling, net vir jou
Ek gee een kasteel vir jou
Wat 'n ewigheid sal hou
Dis my kasteel vir jou
Gee my 'n bietjie meer van jou
Tyd wat jy nooit sal berou
(Iets wat jy altyd sal onthou)
As jy nie kans sien om nie te gaan nie
Sal ek jou die sleutels gee
En vir jou vir ewig sê
Ek gee een kasteel vir jou
Dra dit net saam met jou
My liefling, net vir jou
Ek gee een kasteel vir jou
Wat 'n ewigheid sal hou
Dis my kasteel vir jou
Ek gee een kasteel vir jou
Dra dit net saam met jou
My liefling, net vir jou
Ek gee een kasteel vir jou
Wat 'n ewigheid sal hou
Dis my kasteel vir jou
Written by: Hugo Ludik

