album cover
Marilyn Monroe
album cover
Skladba Marilyn Monroe vyšla 10. listopadu 2012 Wildebeest na albu 'n Suitcase Vol Winter
Released10. listopadu 2012
ŠtítekWildebeest
BPM66
Melodičnost
Akustičnost
Valence
Tanečnost
Energie

Hudební video

Hudební video

Texty

[Chorus]
Ja, sy was altyd jou eie Marilyn Monroe
En dit was mamba om net huis toe te gaan
Waar sit jy nou, hier in 'n winter hotel
En verlang na die lag in haar stem
Ai, jaai, jaai, jaai
[Verse 1]
Ja, gister was ek nog jakkals se kind
Nou voel ek so oud
Asof alles verby is tussen my en jou
En dis koud op hierdie plek
En ek wil nie hier wees nie
En miskien sal ek jou nooit weer sien
Ai, jaai, jaai, jaai
[Chorus]
Ja, sy was altyd jou eie Marilyn Monroe
En dit was mamba om net huis toe te gaan
En waar sit jy nou, hier in 'n winter hotel
En verlang na die lag in haar stem
Ai, jaai, jaai, jaai
Written by: Piet Botha
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...