Hudební video

Andries Vermeulen - Lospit Lolla
Přehrát hudební video {trackName} od interpreta {artistName}

Kredity

PERFORMING ARTISTS
Andries Vermeulen
Andries Vermeulen
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Pietman Geldenhuys
Pietman Geldenhuys
Composer

Texty

Lospit Lolla met haar loslit lyf Met 'n uitskop rok en 'n stywe kuif Lospit Lolla met haar loslit lyf En haar bruidegom Gaan hy nog kom? Riempies stop sy kar voor die poskantoor Soos klokslag swaai hy deur die bottelstoor Vanaand moet hy jaag tot op Kammiekroon Om sy troue met sy Lolla daar by te woon Lospit Lolla met haar loslit lyf Met 'n uitskop rok en 'n stywe kuif Lospit Lolla met haar loslit lyf En haar bruidegom Gaan hy nog kom? Riempies los sy kar voor die poskantoor Die kurkprop het te kwaai met sy kop getoor Senuwees en soetwyn het die bruilof ontspoor Lolla bly 'n oujongnooi op Kammieskroon Lospit Lolla met haar loslit lyf Met 'n uitskop rok en 'n stywe kuif Lospit Lolla met haar loslit lyf En haar bruidegom Gaan hy nog kom? Riempies los die wyn, jy't jou kop verloor Jou Lolla sit soos dou in 'n bok se spoor Ware liefdeskaap vang jou toe reg van voor Lolla kry haar Riempies in haar mooiste droom Lospit Lolla met haar loslit lyf Met 'n uitskop rok en 'n stywe kuif Lolla kry haar Riempies (ha-ha-ha) op Kammieskroon En haar bruidegom Gaan hy nog kom?
Writer(s): Geldenhuys Pietman Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out