Texty
In n huisie in die vrystaat
Don williams op die radio
Ek onthou nog gipsy women
En elvis met sy rock n roll
So begin n kind se drome
So begin n country hart
In n huisie in die vrystaat
Speel die son your cheating heart
Maar my drome le in nashville
En my hart is hier by jou
Writer(s): Schoombie Niel, Brendon Marc, Kelly Don, Dylan Ray
Lyrics powered by www.musixmatch.com