album cover
Prop
561
Afrikaans
Skladba Prop vyšla 1. ledna 2005 Select Musiek na albu My Vissermanvriend Se Pa
album cover
Datum vydání1. ledna 2005
ŠtítekSelect Musiek
Melodičnost
Akustičnost
Valence
Tanečnost
Energie
BPM120

Kredity

PERFORMING ARTISTS
Robbie Wessels
Robbie Wessels
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Robbie Wessels
Robbie Wessels
Composer

Texty

Koshuisvader, onderwyser
Krieket, rugby mal
Tien jaar terug, op 'n perd se rug
Dink ek weer aan hom
By Goldengate, deur die agterruit
Van die avontuur klub bus
Sit Durkie Haman, en hy skree hard kama
Ons moet alamal mooi uit rus
Sy bynaam was Prop
Ek sien hom in my kop, as hy smile
Want hy't diep spore getrap
Met 'n storie of 'n grap, in my hart
Soms as Kroonstad in my hart kom oorvat
Dink ek weer aan Prop
Hy kon hard lawaai, by 'n rugby braai
Met 'n keppie op sy kop
Maar sy hart kom sing, by sy vriende kring
As hy van sy kinders praat
En my lee akoorde en my hart se woorde
Is te min en lank te laat
Sy bynaam was Prop
Ek sien hom in my kop, as hy smile
Want hy't diep spore getrap
Met 'n storie of 'n grap, in my hart
Ja, sy bynaam was Prop
Ek sien hom in my kop, as hy smile
Want hy't dipe spore getrap
Met 'n storie of 'n grap, in my hart
Written by: Robbie Wessels
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...