album cover
Altyd Daar
album cover
Altyd Daar wurde am 17. Juli 2015 von Juanita Records als Teil des Albums Altyd Daar Gospel Album, Vol. 1 veröffentlicht
17. Juli 2015
LabelJuanita Records
BPM75
Melodizität
Akustizität
Valence
Tanzbarkeit
Energie

Musikvideo

Musikvideo

Songtexte

As ek vandag moet terug kyk op my lewenspad
Dan sien ek al die draaie elke kronkelpad
Die spore van my lewe was lankal reeds bepaal
Elke tree vertel 'n ou verhaal
Elke afdraai paadjie sien ek duidelik raak
Maar deur dit alles hier het U oor my gewerk
En oral in die donker het U my weer kom haal
Want U weet elke kind kan soms verdwaal
Sonderdae het ek weet het U my altyd vas gehou
En Sonderdae het ek weet het U genade my om vou
Al my lewens drome het U in U hand bewaar
Liewe Here, U was nog altyd daar
Ek sien dit in die stile waters van die see
Ek sien dit in 'n kind se oë, sy eerste tree
Hoe kan die wat nie wil glo in ongeloof bly staar
Liewe Here, want U was nog altyd daar
Sonderdae het ek weet het U my altyd vas gehou
En Sonderdae het ek weet het U genade my om vou
Al my lewens drome het U in U hand bewaar
Liewe Here, U was nog altyd daar
Sonderdae het ek weet het U my altyd vas gehou
En Sonderdae het ek weet het U genade my om vou
Al my lewens drome het U in U hand bewaar
Liewe Here, U was nog altyd daar
Nou weet ek meer as ooit
Daar is niks meer om te vrees
Liewe Here, U sal altyd by my wees
Liewe Here, U sal altyd by my wees
Written by: Juanita du Plessis
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...