album cover
Vicky
album cover
Vicky wurde am 7. November 2012 von Vonk Musiek als Teil des Albums Ruby veröffentlicht
AlbumRuby
7. November 2012
LabelVonk Musiek
BPM84
Melodizität
Akustizität
Valence
Tanzbarkeit
Energie

Songtexte

[Verse 1]
Hey, Vicky waar is jy nou?
Charlie wil aan jou vasklou
Hy dans in die donner, met 'n gypsy sonder skoene
Hey, Vicky waar is jy nou?
[Verse 2]
En Vicky dan is jy alleen
Het die sterre jou lag gesteel?
Terwyl onderdonse troebadoe, met 'n smile vir jou loer
[Verse 3]
'n Mens lewe net eenkeer terwyl jy stroomop dans met die wille kuns in jou soen
En dis waar jy lê, waar jy lê, waar jy lê
Waar jy lê
[Chorus]
Ek vat jou aan jou arms
En ek trek jou nader
Sonder jou hier by my
Is dit koue water
[Chorus]
Wys my die einde van hierdie harte
Sonder jou hier by my
Is dit koue water
[Verse 4]
En Vicky, die dae trek swaar
Elke herfsboom omgewings gebaar
Dwaal jy in die roos braai
Maar die straatveer lê vlamrym
[Verse 5]
En Vicky dit raak alleen
Ek het jou boksie met harte gesteel
Ek loop onder straatligte
Daar harlekyne en deel
[Verse 6]
'n Mens lewe net eenkeer terwyl jy stroomop dans met die wille kuns in jou soen
En dis waar jy lê, waar jy lê, waar jy lê
Waar jy lê
[Chorus]
Ek vat jou aan jou arms
En ek trek jou nader
Sonder jou hier by my
Is dit koue water
[Chorus]
Wys my die einde van hierdie harte
Sonder jou hier by my
Is dit koue water
[Chorus]
Ek vat jou aan jou arms
En ek trek jou nader
Sonder jou hier by my
Is dit koue water
[Chorus]
Wys my die einde van hierdie harte
Sonder jou hier by my
Is dit koue water
Written by: Jan Blohm
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...