Musikvideo

Credits

PERFORMING ARTISTS
Amor Vittone
Amor Vittone
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Jean Frankfurter
Jean Frankfurter
Composer
Irma Holder
Irma Holder
Lyrics
Amanda Luyt
Amanda Luyt
Lyrics

Songtexte

Kom val hier binne my Druk die wêreld te swaar Het jy te ver om te loop Sonder water om jou dors te les Pak die stormwolke om jou saam Het jy al jou geloof verloor Lê die lewe se spoor Op jou hart ingeboor Is dit seer en is jy moeg gestry Wil jy die deur toeslaan en net ver weggaan Luister want ek roep jou naam Kom val hier binne my Ek strek my arms wyd Ek's hier om jou te vang altyd hier Ek is die pad waarop jy wil wegloop Die antwoord op jou waaroms Kom val hier binne my Wees stil hier naby my Ek's hier waar jy rus kan kry Kom val hier binne my Voel dit leeg binne jou Is dit koud in jou hart Het die lewe al jou hoop gevat Het die reen jou drome weggespoel Ek ken jou ek weet hoe jy voel Is jou rug teen die muur Kyk net op ek is hier Al my liefde sal jou deure oopmaak Ek is hier vir jou om jou vas te hou Ek's hier om alles reg te maak Kom val hier binne my Ek strek my arms wyd Ek's hier om jou te vang altyd hier Ek is die pad waarop jy wil wegloop Die antwoord op jou waaroms Kom val hier binne my Wees stil hier naby my Ek's hier waar jy rus kan kry Kom val hier binne my
Writer(s): Irma Holder, Erich Liessmann, Amanda Luyt Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out