Songtexte

Ek weet ek is nie ryk nie Aan geld of groot praktyk nie Maar wat ek het sal ek met jou wil deel altyd Ek ry nie 'n fancy kar nie Ek's nie in n famous band nie Geen geld sal ooit kan koop wat ek vir jou voel Ek wens ek kan dit vir jou se met n duisend rose Maar ek kan nie langer wag nie so ek sê dit nou Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie 'N Boerekoffie en n boerebeskuitjie Styf teen my boerehart sal ek jou vashou 'N Boeredrukkie vir my boeremeisie Ek vat jou hand en sing vir jou n wysie Dan stap ons onder deur die maan Ek en ny suikerbekkie saam Ek het nog nie ver gereis nie Italië of parys nie Maar as ek ooit sal toer is dit saam met jou Ek is nie 'n superhero Maar ek voel soos een as jy my vashou Deur storms en deur vuur beskerm ek jou Ek wens ek kan dit vir jou se met n duisend rose Maar ek kan nie langer wag nie so ek sê dit nou Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie 'N Boerekoffie en n boerebeskuitjie Styf teen my boerehart sal ek jou vashou 'N Boeredrukkie vir my boeremeisie Ek vat jou hand en sing vir jou n wysie Dan stap ons onder deur die maan Ek en my suikerbekkie saam 2× Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie 'N Boerekoffie en n boerebeskuitjie Styf teen my boerehart sal ek jou vashou 'N Boeredrukkie vir my boeremeisie Ek vat jou hand en sing vir jou n wysie Dan stap ons onder deur die maan Ek en my suikerbekkie saam Saaaaam Ek en my suikerbekkie saam
Writer(s): Schoombie Niel, Peyper Brendan Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out