album cover
Sproet Vir Sproet
199
Afrikaans
Sproet Vir Sproet wurde am 1. April 2016 von Herman Kleinhans Musiek als Teil des Albums Piekniek Vir Twee veröffentlicht
album cover
Veröffentlichungsdatum1. April 2016
LabelHerman Kleinhans Musiek
SpracheNiederländisch
Melodizität
Akustizität
Valence
Tanzbarkeit
Energie
BPM97

Credits

PERFORMING ARTISTS
Twee
Twee
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Twee
Twee
Songwriter

Songtexte

A en B en L
Moet ek dit vir jou uitspel?
Ek wil net die tyd verloor
Jou asem in my oor hoor
Ek weet nou waar ek behoort
Doringbaai het ons altwee gehoor
Jou vel is soos 'n nuwe boek
En ek, wil jou lees, sproet vir sproet
Elke deeltjie van jou ken
Ek wil jou op kan sê, ek wil jou op kan sê
Ek wens jy wil vergeet van hom
Kyk tot waar het ons gekom
Ek wil met jou liefde maak
Jou naam op my borskas dra
Ek weet nou waar ek behoort
Doringbaai het ons altwee gehoor
Jou vel is soos 'n nuwe boek
En ek, wil jou lees, sproet vir sproet
Elke deeltjie van jou ken
Ek wil jou op kan sê, ek wil jou op kan sê
Jou vel is soos 'n nuwe boek
En ek, wil jou lees, sproet vir sproet
Elke deeltjie van jou ken
Ek wil jou op kan sê, ek wil jou op kan sê
Written by: Twee
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...