album cover

Cleopatra

4.016Country2016
album cover
Cleopatra wurde am 9. September 2016 von Select Musiek als Teil des Albums 10+10 veröffentlicht
Album10+10
Veröffentlicht9. September 2016
LabelSelect Musiek
BPM126
Melodizität
Akustizität
Valence
Tanzbarkeit
Energie

Songtexte

Ek het baklei om hier te wees
Al was ek somtyds bang, het ek my man gestaan
Partykeer het ek bloed gesweet
Maar nou is als perfek en my lewe is perfek
Maar soos Adam en Eva, Simson, Delila, kan versoeking 'n man laat lei
Met jou bloedrooi lippe, verbode vrugte, gaan jy my nog onder kry
Niemand kan vir my verlei nie, nie soos jy nie
My Cleopatra, jy's in beheer oor 'n man wat begeer
Niemand kan vir my laat voel nie, nie soos nou nie
My Cleopatra, en ek gee my oor
Wie gaan wen, wie verloor
Cleopatra, jy gaan my nog onder kry
En soos 'n rots wat sal bly staan
En soos 'n skip se anker in die oseaan
Ek het alleen geluk gevind
Daar was nie kettings wat my hande vas kon bind
Maar soos Adam en Eva, Simson, Delila, kan versoeking 'n man laat lei
Met jou bloedrooi lippe, verbode vrugte, gaan jy my nog onder kry
Niemand kan vir my verlei, nie soos jy nie
My Cleopatra, jy's in beheer oor 'n man wat begeer
Niemand kan vir my laat voel nie, nie soos nou nie
My Cleopatra, en ek gee my oor
Wie gaan wen, wie verloor
Cleopatra, jy
Maar vir jou sal ek op my knieë val, ek sal smeek vir meer
My laaste hartklop is net joune
Maar vir jou sal ek op my hande dra as jy my net vra
Ek sal veg vir jou tot aan die einde
Niemand kan vir my verlei nie, nie soos jy nie
My Cleopatra, jy's in beheer oor 'n man wat begeer
Niemand kan vir my laat voel nie, nie soos nou nie
My Cleopatra, en ek gee my oor
Wie gaan wen, wie gaan loop
Cleopatra, jy baby
Cleopatra, jy gaan my nog onder kry
Baie dankie
Written by: Don Kelly, Marc Brendon, Niel Schoombee

Shazam-Fußzeile

Sprache auswählen:
Google Play Store
Apple App Store
Chrome Web Store
Galaxy Store

Folge uns auf:

Loading...