Songtexte

Dis in die oorsig Dis in die gly Dis dai foto wat n witflits maak in my Deur al hierdie dode was dit jy Al my woorde word klein Ek kan dit amper by jou kry Ek kan dit amper by jou kry Dis in die bome Dis hier om te bly Dit ruik na die klank bries wat daar opvolg in jou trui Al my bene word koud Maar ek wag nog hier op jou Maar ek wag nog hier op jou Ooh Dis donker in die toring
Writer(s): Moskou Toit Johan Du, Stephanus Toit Daniel Du, Lodewyk Wielligh Christiaan Von, Albertus Jakobus Merwe Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out