Songtexte

Yo, dis pappa P, pappa P, pappa P, pappa P Yo, ek's so vars op die mic mense scheme ek's clairevoyant Die renegade van rhymes rol in en destroy it Vel fokken wit, fokken vibe, fokken colored En 'n paar fietsry shades en 'n gelled back mullet Ek like mos my ice-cream met bietjie karamel op Die mense vat nou fotos as ek rondstap in Canal Walk Want pappa fokken Parow fokken made it to the big time Gee jou 'n high five terwyl ek jou chick se fokken tiet sign Shit, wie's daai, cream jou soos 'n stukkie maas kaas My eiers sien meer fokken donker holtes as die Paashaas Die minister van jol maak laat aand party Jou fokken goose verstik weer aan my sosatie Almal sluk 'n chill-pil, sit stil en kraak 'n venster As pappa stadig, sleep tong by jou show in slenter So drink ma' suiker water eet 'n stukkie fokken toast Yo, Parow's fokken terug pel, gooi 'n fokken pose Hy' groot, hy's sterk Hy's probably jou dad (Jack Parow, Jack Parow) Hy's boos, 'n doos Hy vloek soos 'n matroos (Jack Parow, Jack Parow) As hy in beweeg Begin jou binne-bene sweet (Jack Parow, Jack Parow) So skink die glase vol As hy in fokken rol (Jack Parow, Jack Parow) Jy weet kla' watse tyd dit is so gooi weg jou horlosie Jou extra soeter as 'n sakkie appelkosies Parow spoeg die kak wat jou kinders laat stil staan As ek op en af in ritmes klouter soos 'n klimraam (Shh, dis tyd dat papa gou-gou nou met jou praat) En vinnig in my sinne nog 'n apie uit die mou laat Liedjies bou soos blokkies dat ek bietjie iets befok maak My lettergrepe laat jou kop rondspring soos 'n go-cart Thank your lucky stars of jou lucky fokken clover leaf Dat ek in Afrikaans ingebreek het soos 'n klouterdief Alles wat ek spoeg het hy nog nooit gehoor tevoor heen Want ek kook hierdie tower drankies in my labortorium Ek's terug julle sien wee' fokken disnis Die business los die fokken comments soos 'n klipvis Nou laat ek die taal weer bibber soos wat ek dit rondklap So jubel en juig vir die ridder van die grond pad Hy' groot, hy's sterk Hy's probably jou dad (Jack Parow, Jack Parow) Hy's boos, 'n doos Hy vloek soos 'n matroos (Jack Parow, Jack Parow) As hy in beweeg Begin jou binne-bene sweet (Jack Parow, Jack Parow) So skink die glase vol As hy in fokken rol (Jack Parow, Jack Parow) Vet ma' gespier, no-go Visagie Pa willie praat nie, die blou-bal apie Party, karate, nooit tyd vi' slaap nie Soek nooit vi' kak nie Niemand kan my raak nie Hop-skop fokken pop, dop-hop skop hom As ek indrop begin jou kop fokken swaai Pot vol plesier, drip-drip fokken dry Jou bitch fokken huppel by die pad af As ek haar kon naai
Writer(s): Zander Tyler, Louwtjie Rothman Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out