Songtexte
Dra jou hart by my binne my eie hart.
Jy moet weet ek is nooit daar sonder nie.
En waar ek ook gaan, gaan jy saam met my.
Liefling jy is n deel van my.
En wanneer die storms van die lewe kom
Om alles te verwoes sal ek en jy bly staan.
As jy nog twyfel of ek werklik lief
Is vir jou kom laat ek jou vas hou.
Sal jy vir my n miljoen keer vra of ek jou
Steeds in my hart sal dra bly die antwoord ja .
Elke keer sal ek jou net weer sê hoe veel
Meer ek jou nog lief sal he, jou nog lief sal he.
Ek het jou so lief, meer as my self jy is die beste deel van my.
Dan vra jy nog hoe kies ek jou?
Jys vir my die mooiste vrou.
Wanneer die storms van die lewe kom om
Alles te verwoes sal ek en jy bly staan.
As jy nog twyfel of ek werklik lief
Is vir jou kom laat ek jou vas hou.
Sal jy vir my n miljoen keer vra of ek jou
Steeds in my hart sal dra bly die antwoord ja .
Elke keer sal ek jou net weer sê hoe veel
Meer ek jou nog lief sal he, jou nog lief sal he.
Die mooiste deel van jou is dardie
Pragtige van jou wat ek nie sal verloor nie.are
Writer(s): Botha Burgerd
Lyrics powered by www.musixmatch.com