album cover
Rof
985
Afrikaans
Rof wurde am 18. Mai 2018 von Universal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals als Teil des Albums veröffentlichtLewe
album cover
AlbumLewe
Veröffentlichungsdatum18. Mai 2018
LabelUniversal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals
Melodizität
Akustizität
Valence
Tanzbarkeit
Energie
BPM114

Credits

PERFORMING ARTISTS
Jan Bloukaas
Jan Bloukaas
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Jean Du Plessis
Jean Du Plessis
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Jean Du Plessis
Jean Du Plessis
Producer

Songtexte

Okay, check 'it, check 'it, check 'it, check 'it, check 'it, eh
Moet nie met my mors nie, ek eet my broodjie sommer met die skorsie
Eh, ek is grof net soos die woorde van die Duitse volkslied
Eh, moet nie met my mors nie, ek sal jou vergiftig met 'n konkoksie
Eh, ek sal jou in die kop skiet want, want, want ek is
Rof (Rof) Rof (Rof) Roffe-roffe-rof, onbeskof
Ja, rof (Rof) Rof (Rof) Roffe-roffe-rof, onbeskof

Ja, rof (Rof) Rof (Rof) Roffe-roffe-rof, onbeskof, ja
Okay, check 'it, check 'it, check 'it, check 'it, check 'it, check 'it, eh
Moet nie met my mors nie, ek eet my broodjie sommer met die skorsie
Eh, ek is grof net soos die woorde van die Duitse volkslied
Eh, moet nie met my mors nie, ek sal jou vergiftig met 'n konkoksie
Eh, ek sal jou in die kop skiet want, want, want ek is rof
Want ek is rof (Rof) Rof (Rof) Roffe-roffe-rof, onbeskof
Ja, rof (Rof) Rof (Rof) Roffe-roffe-rof, onbeskof
Ja, rof (Rof) Rof (Rof) Roffe-roffe-rof, onbeskof
Ja, rof (Rof) Rof (Rof) Roffe-roffe-rof, onbeskof
Ja, rof (Rof) Rof (Rof) Roffe-roffe-rof, onbeskof
Ja, rof (Rof) Rof (Rof) Roffe-roffe-rof, onbeskof
Ja, rof (Rof) Rof (Rof) Roffe-roffe-rof, onbeskof
Ja, rof (Rof) Rof (Rof) Roffe-roffe-rof, onbeskof, ja
Awê, laaitjies, luister mooi
Julle moet 'n kief, malmaak aand hê
En, eh, veilig ry en so aan ensovoorts
Cheers, cheers, kyk hulle vir jou?
Written by: Jean Du Plessis
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...