Musikvideo

Credits

PERFORMING ARTISTS
Karin Kortje
Karin Kortje
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Murray Anderson
Murray Anderson
Songwriter

Songtexte

Mense sê die lewe is goed Waarvan geboorte tot die dood Met 'n sterk hart, vol van moed Kan die donker nagte oorwin Ek het geleer die lewe is seer Niemand kan sy konkels vermy Dis vol vreugde, verlies en vreese Wat mens soms kan onder kry Liefde en leed in Arendsvlei Hulle sê die liefde gee hel Goue vlerke om te vlieg Maar vlieg jy te na aan die Son Vergaan hul en word weer stol Soms mik mens hoog En as jy weer val Sal die liefde jou vang En oor droewe waters kry Liefde en leed in Arendsvlei Soms mik mens hoog En as jy weer val Sal die liefde jou vang En oor droewe waters kry Liefde en leed in Arendsvlei Ek het hoop en ek het drome Ek glo my lewe sal slaag Mik hoog en niks Kan niks sal my op my pad verdtrap Deur moelike tye Deur dik en din As steeds moet my trek Weet ek liefde staan by my Liefde en leed in Arendsvlei
Writer(s): Murray Curtis Anderson Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out