album cover
Die Risiko Van Soen
1.262
Afrikaans
Die Risiko Van Soen wurde am 18. August 2014 von Universal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals als Teil des Albums #EKenJY veröffentlicht
album cover
Album#EKenJY
Veröffentlichungsdatum18. August 2014
LabelUniversal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals
Melodizität
Akustizität
Valence
Tanzbarkeit
Energie
BPM114

Songtexte

Soen my verbeel jou dis nog somer
Ons kan jonk bly oud word in ons drome
Ons kan liefkry, jy weet jy wat jy mis nie, want jy
Jy weet nie wat jy het nie
Soen sonder seerkry sonder om te huiwer
As jy voel die liefde druk jou stywer vas
Jy weet nie hoe om dit te keer nie
Want jy, jy't nog nooit als verloor nie
Soen my sonder om te dink ons doen net
Gaan net met jou instink, oh, dis alles oor jou
En hou my net styf vas, my hart sit diep binne in jou lyf vas
Dis net ek en jy en, oh, soveel meer wat ek wil doen
En dis die risiko van soen
Wat is jou geld werd as jy nie liefde het nie?
Is dit als werd as jy nie eers probeer nie?
Gee jou hart weg, dis niks as jy nie glo nie
Want jy het niks om te verloor nie
Soen my sonder om te dink ons doen net
Gaan net met jou instink, oh, dis alles oor jou
En hou my net styf vas my hart sit diep binne in jou lyf vas
Dis net ek en jy en, oh, soveel meer wat ek wil doen
En dis die risiko van soen
Soveel meer wat ek nog met jou lyf wil doen
Met jou hart en met jou siel soveel meer as soen
Dis ek en jy teen hierdie wêreld ons moet net probeer
Om vas te hou want die liefde sal leer
Soen my sonder om te dink ons doen net
Gaan net met jou instink, oh, dis alles oor jou
En hou my net styf vas, my hart sit diep binne in jou lyf vas
Dis net ek en jy en, oh, soveel meer wat ek wil doen
En dis die risiko van soen
Dis die risiko van soen
En dis die risiko van soen
Written by: Dewald Wasserfall, Johan Vorster
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...