Songtexte

Ek sukkel om te slaap Ek kannie asem haal So bang dat ek verloor jou So bang dat ek verloor jou Jy het my gebreek Het alles om gegooi Daar's niks wat ek wil hê nie Niks behalwe jou Ek is bitter lief vir jou Ek is bitter erg oor jou Ek is bitter so baie Maar ek's nie óór jou Ek is bitter verby Kannie genoeg van jou kry Maar ek het 'n groot vrees Wat by my sal bly So bitter bang dat ek verloor jou So bitter bang dat ek verloor jou So bitter bang dat ek verloor jou So bitter bang dat ek verloor jou So bitter bang dat ek verloor jou So bitter bang dat ek verloor jou Net die tyd sal leer Sal ons die storms af kan keer Ons was so naby aan die rotse So naby aan die rotse Met jou hier aan my sy Sal ek my arms af baklei Daar's niks wat ek wil hê nie Niks behalwe jou Ek is bitter lief vir jou Ek is bitter erg oor jou Ek is bitter so baie Maar ek's nie óór jou Ek is bitter verby Kannie genoeg van jou kry Maar ek het 'n groot vrees Wat by my sal bly So bitter bang dat ek verloor jou So bitter bang dat ek verloor jou So bitter bang dat ek verloor jou So bitter bang dat ek verloor jou So bitter bang dat ek verloor jou So bitter bang dat ek verloor jou Ek is bitter lief vir jou Ek is bitter erg oor jou Ek is bitter so baie Maar ek's nie óór jou Ek is bitter verby Kannie genoeg van jou kry Maar ek het 'n groot vrees Wat by my sal bly So bitter bang dat ek verloor jou
Writer(s): Johan Vorster, Jo Engelbrecht Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out