album cover
Sos
album cover
Sos wurde am 5. Juli 2019 von Universal Music (Pty) Ltd. als Teil des Albums Sos veröffentlicht
AlbumSos
5. Juli 2019
LabelUniversal Music (Pty) Ltd.
BPM134
Melodizität
Akustizität
Valence
Tanzbarkeit
Energie

Musikvideo

Musikvideo

Songtexte

[Verse 1]
SOS
SOS
[Verse 2]
Vat my weg
En vat my hart
Vat my seer
Al my smart
Lê by my
By my vanaand
[Verse 3]
Dis net ek (Dis net ek)
Dis net jy (Dis net jy)
Dis net ons (Dis net ons)
Ons is saam
Lê by my
By my vanaand (By my vanaand)
[Verse 4]
SOS, hoor die akkoorde
SOS, glo al my woorde
SOS, praat met my, ek luister
[Verse 5]
SOS, sê my jy's myne
SOS, lees al my seine
SOS, praat met my, ek luister (Ek luister)
[Verse 6]
SOS
SOS
[Verse 7]
Leer my leef
Leer my droom
Leer my lag
Ek gee oor
Lê by my
By my vanaand
[Verse 8]
Elke noot
Elke traan
Elke woord
Ewig saam
Lê by my
By my vanaand (By my vanaand)
[Verse 9]
SOS, hoor die akkoorde
SOS, glo al my woorde
SOS, praat met my, ek luister
[Verse 10]
SOS, sê my jy's myne
SOS, lees al my seine
SOS, praat met my, ek luister
[Verse 11]
SOS, hoor die akkoorde
SOS, glo al my woorde
SOS, praat met my, ek luister
[Verse 12]
SOS, sê my jy's myne
SOS, lees al my seine
SOS, praat met my, ek luister
[Verse 13]
SOS
Written by: Johannes Brümmer, Werner Beukes
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...