Musikvideo

Jesmé & Neville D -Die Here is Kwai ( Lyric Music Video)
Schau dir das Musikvideo zu {trackName} von {artistName} an

Vorgestellt in

Credits

PERFORMING ARTISTS
Jesmé
Jesmé
Rap
neville diedericks
neville diedericks
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Neville D
Neville D
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
neville diedericks
neville diedericks
Producer

Songtexte

Die Here is kwai, kwai Hy is kwai, so kwai Sy favour is altyd daar, sy genade hey my gedra Die Here is kwai, kwai Hy is kwai, so kwai Die Here is kwai vir my (Ja, die Here is kwai verby) Hy's my herder, my verlosser Hy het al my sonde weg gevat Hy gee my vrede (Hy is kwai) Want Hy bevaar my (Hy is kwai) En ooh ek menie om te breg nie maar die Here is kwai vir my Die Here is kwai, kwai Hy is kwai, so kwai Sy favour is altyd daar, sy genade het my gedra Die Here is kwai, kwai Hy is kwai, so kwai Die Here is kwai vir my (ja, die Here is kwai verby) Se He's the Alpha, the Omega He's the beginning and the end No-no-nobody can love me (Hy is kwai), love me like Jesus (Hy is kwai) En ooh ek menie om te breg nie, maar die Here is kwai vir my Die Here is kwai, kwai Hy is kwai, so kwai Sy favour is altyd daar, sy genade het my gedra Die Here is kwai (Hy's kwai), kwai (so kwai) Hy is kwai, so kwai Die Here is kwai vir my (ja, die Here is kwai vir my) Almal se Hy's kwai (Hy's kwai) vir my (vir my) Hy's kwai (Hy's kwai) verby (verby) Daar is (niemand so kwai soos Hy), Daar is niemand so kwai soos Hy (Die Here is kwai vir my) Hy's kwai (Hy's kwai) vir my (vir my) Hy's kwai (Hy's kwai), verby Daar is niemand so kwai soos Hy Ja, die Here is kwai vir my! Nobody can love me (nobody, nobody), love me like Jesus (Hy is kwai) En ooh ek menie om te breg nie maar die Here is kwai vir my Se, se, se, hey Die Here is kwai, kwai Hy is kwai, so kwai Sy favour is altyd daar, sy genade het my gedra Die Here is kwai, kwai Hy is kwai, so kwai Die Here is kwai vir my Ja, die Here is kwai verby Ja die Here is kwai vir my
Writer(s): Neville Diedericks Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out