album cover
Daar's 'n Rede
6.404
Afrikaans
Daar's 'n Rede wurde am 27. März 2020 von Jennifer Zamudio als Teil des Albums Daar's 'n Rede - Single veröffentlicht
album cover
Veröffentlichungsdatum27. März 2020
LabelJennifer Zamudio
Melodizität
Akustizität
Valence
Tanzbarkeit
Energie
BPM110

Songtexte

[Intro]
Hoe kan ek weet waar die wind vandaan kom?
[Verse 1]
Ek staan in die wind en ek wonder vandag waarom dan ek?
Dat in als in my lewe sien daar is wonders want dit val als in plek
Wat sou ek ooit kon gee om dit te kry?
Als wat ek ooit kon droom gegee vir my (Gegee vir my)
[Chorus]
Hoe kan ek weet waar die wind vandaan kom?
As ek dink en verstaan is daar nuwe vrae (Nuwe vrae)
Op 'n ster in die lig is daar drome wat myne word (Wat myne word)
Hoe kan ek weet waar die lewe heen gaan?
Hoe kan ek hierdie wonder verstaan? (Wonder verstaan)
Al wat ek weet is dat ek kan lewe
Dat ek als in my hart sou gee in my strewe
Ek weet daar's 'n rede
[Verse 2]
Ek dink aan die paaie wat ek al moes loop ek verstaan nou die trane
Al die draaie wat ek in my lewe moes draai is die goud in my hande
Wat sou ek ooit kon gee om dit te kry
Als wat ek ooit kon droom gegee vir my (Gegee vir my)
[Chorus]
Hoe kan ek weet waar die wind vandaan kom?
As ek dink en verstaan is daar nuwe vrae (Nuwe vrae)
Op 'n ster in die lig is daar drome wat myne word (Wat myne word)
Hoe kan ek weet waar die lewe heen gaan?
Hoe kan ek hierdie wonder verstaan? (Wonder verstaan)
Al wat ek weet is dat ek kan lewe
Dat ek als in my hart sou gee in my strewe
Ek weet daar's 'n rede
[Verse 3]
Ooh daar's 'n rede dat ek hierdie lewe moes sien
Daar is woorde wat my hart vir hierdie wêreld moet sê
[Verse 4]
Hoe kan ek weet waar die wind vandaan kom?
As ek dink en verstaan is daar nuwe vrae (Nuwe vrae)
Op 'n ster in die lig is daar drome wat myne word (Wat myne word)
Hoe kan ek weet waar die lewe heen gaan?
Hoe kan ek hierdie wonder verstaan? (Wonder verstaan)
Al wat ek weet is dat ek kan lewe
Dat ek als in my hart sou gee in my strewe
Ek weet daar's 'n rede
Daar's 'n rede
Written by: Rudi Claase
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...