album cover
Simonstad
album cover
Simonstad wurde am 1. September 2020 von Spoegwolf (Pty) Ltd als Teil des Albums Wind veröffentlicht
AlbumWind
1. September 2020
LabelSpoegwolf (Pty) Ltd
BPM109
Melodizität
Akustizität
Valence
Tanzbarkeit
Energie

Songtexte

[Intro]
Jy staar met oë vol son
[Verse 1]
Ek onthou
Simonstad was toegedraai in blou
Ek het die trein gevat na jou
Kruisement en Sudoku
[Verse 2]
Jy het nie vyande nie
'n Agtertuin vol reën, wie het nie vuil hande nie?
Ek het my pa se jas geleen
Om jou te vra of jy sal trou
[Verse 3]
Te jonk om te besluit
Jy wou saam met my groei
Jy wou saam met my buig
En val in die eggo van 'n woud
Jy wou my hê as jou grootste fout
[Chorus]
Jy staar met oë vol son
Jy staan langer as wat enige iemand kon by my
[Verse 4]
Ek onthou
Simonstad was toegedraai in jou
Ek was stukkend vasgehou
Half vuisvoos en donkerblou
[Verse 5]
Al my vyande toe
Het afgesaal en rondgestaan, die see het gewoed
Ek het my pa se mes geleen, wat is dit teen 'n geweer?
[Chorus]
Jy staar met oë vol son
Jy staan langer as wat enige iemand kon by my
Written by: Daniel Stephanus Rudolph Du Toit
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...