Ähnliche Songs
Credits
COMPOSITION & LYRICS
Mr Ameer William
Songwriter
Songtexte
Jy's die juweel
Wat elke kind begeer
Jy's altyd daar as ek jou roep Sonder om te kla, sonder om te sug
Is jy altyd daar Vroeg in die môre Dan bid jy vir my
Ek hoor my naam in jou gebed Dat hy my sal seen
En my bewaar En my lewe ook my moet spaar
Dankie vir 'n Wonderlike Ma Wat meer in die lewe kon ek vra
Jy is die anker in my lewe Jy is die rots waarop ek staan
Wat kan ek doen Om vir jou te wys
Dat ek jou so waardeer
Al maak ek jou seer
Vergewe my nou, My liefste moeder
Dankie vir 'n Wonderlike Ma Wat meer in die lewe kon ek vra
Jy is die anker in my lewe Jy is die rots waarop ek staan
Jy's vol prag so liefdevol Liewer Moeder ek's lief vir jou
So aan my hart
Mag GOD jou bewaar Dankie vir 'n Wonderlike Ma
Wat meer in die lewe kon ek vra
Jy is die anker in my lewe Jy is die rots waarop ek staan
Writer(s): Mr William
Lyrics powered by www.musixmatch.com