Songtexte

Sal jy my by die Suiderkruis in die hemelruim kan kry Ek sal petrolgeld betaal, bokkie sal jy soontoe ry Ek sal 'n location stuur van hoe jy daar moet kom Dis die derde straatjie regs as jy ry verby die son Liefde ken geen afstand nie het my ouma al gesê Gelukkig is die een wat weet by wie sy hartjie le So sal jy my by die Suiderkruis in die hemelruim kan kry Dis die derde straatjie regs as jy ry by die son verby Want jy is die een saam wie ek kaalvoet sal dans in die koue reen Jy's die klank van my kitaar in die aand wanneer ek moet sit en leer My van liefde Leer my van myself Want jy is die een saam wie ek kaalvoet sal dans in die koue reen Jy's die klank van my kitaar in die aand wanneer ek moet sit en leer My van liefde Leer my van myself In die hemelruim by die Suiderkruis Op Instagram se DM's het ek iets vir jou gestuur Ek moes bloed en trane sweet teen die weerstand wat jy bied Maar sonder om te twyfel het ek aanhou met probeer Die aanhouer sal wen het my oupa my geleer Want jy is die een saam wie ek kaalvoet sal dans in die koue reen Jy's die klank van my kitaar in die aand wanneer ek moet sit en leer My van liefde Leer my van myself Want jy is die een saam wie ek kaalvoet sal dans in die koue reen Jy's die klank van my kitaar in die aand wanneer ek moet sit en leer My van liefde Leer my van myself In die hemelruim by die Suiderkruis En ek's maar net 'n digter, 'n Digter wat hou van liedjies skryf En jy breek my brein, breek my brein Hoe moet ek slaap in die aand wanneer ek onseker bly En ek's maar net 'n digter, 'n Digter wat hou van liedjies skryf En jy breek my brein, breek my brein Hoe moet ek slaap in die aand wanneer ek onseker bly Oor jou, oor jou Want jy is die een saam wie ek kaalvoet sal dans in die koue reen Jy's die klank van my kitaar in die aand wanneer ek moet sit en leer My van liefde Leer my van myself
Writer(s): Estian Maree Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out