album cover
Loper
album cover
Loper wurde am 27. Oktober 2017 von WM South Africa als Teil des Albums Skree veröffentlicht
AlbumSkree
Released27. Oktober 2017
LabelWM South Africa
BPM
Melodizität
Akustizität
Valence
Tanzbarkeit
Energie

Songtexte

[Verse 1]
Ek's 'n seeman
En ek volg 'n ster oor die oseaan
En die wind wat waai, waai my seile aan
[Verse 2]
Ek's 'n loper
Kyk ek loop uit jou gang en ek dans oor die land
As die horison wink dan vat ek sy hand
[Verse 3]
Ek's 'n dromer
Ek lê in die veld en ek droom ek's 'n held
Vir 'n meisie wat wag om 'n bietjie te lag
As sy my net vas mag hou
[Verse 4]
Ek is niks nie
Net 'n klippie wat rol, net 'n bondeltjie wol
En ek wens ek kan staan waar die klippietjie val
[Verse 5]
Ek's 'n loper
Ek loop weg van liefde af
Ek's 'n loper
Ek loop weg van liefde af
Ek's 'n loper
Ek loop weg van liefde af
Ek's 'n loper
Maar vanaand sit ek my suitcase neer voor jou
[Verse 6]
Ek's 'n loper
Kyk ek loop in die nag toe ek liewer moes wag
In die arms van jou wat my altyd moes hou
[Verse 7]
Ek's 'n dromer
Ek lê in die veld en ek droom ek's 'n held
Vir 'n meisie wat wag om 'n bietjie te lag
As sy my net vas mag hou
[Verse 8]
Ek's 'n loper
En ek kom as ek sien hierdie hart wat jy vra is te swaar om te dra
En ek weet dis miskien hierdie liefde verdien ek nie
[Verse 9]
Ek's niks nie
Net 'n klippie wat rol, net 'n bondeltjie wol
En ek wens ek kan staan waar die klippietjie val
[Verse 10]
Ek's 'n loper
Ek loop weg van liefde af
Ek's 'n loper
Ek loop weg van liefde af
Ek's 'n loper
Ek loop weg van liefde af
Ek's 'n loper
Maar vanaand sit ek my suitcase neer voor jou
[Verse 11]
Ek's 'n loper
Ek loop weg van liefde af
Ek's 'n loper
Ek loop weg van liefde af
Ek's 'n loper
Ek loop weg van liefde af
Ek's 'n loper
Maar vanaand sit ek my suitcase neer voor jou
Written by: Danny Smoke, Steve Hofmeyr
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...