Musikvideo

Koos van der Merwe AKA PROPHET - "HOUTKRUIS" (Wooden Cross) with lyrics - HD 720p
Schau dir das Musikvideo zu {trackName} von {artistName} an

Vorgestellt in

Credits

PERFORMING ARTISTS
Prophet
Prophet
Performer
Koos Van Der Merwe
Koos Van Der Merwe
Lead Vocals
Theo Geyser
Theo Geyser
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Koos Van Der Merwe
Koos Van Der Merwe
Songwriter

Songtexte

O daar was n Houtkruis Ja n Redder aan n Houtkruis vasgeslaan Ja daar was n Houtkruis En daarom sal ek sing Ek onthou vir David Voor die ark het hy gedans en juig Na die kruis van Jesus Hoe sal ons kan hande vou en swyg Want daar was n Houtkruis Ja n Redder aan n Houtkruis vasgeslaan Ja daar was n Houtkruis En daarom sal ek sing Wie sal my kan stilmaak Wie sal my kitaar se snaar afbreek Wie sal my kan doodmaak As my voete in dans wil los wil breek Want daar was n Houtkruis Ja n Redder aan n Houtkruis vasgeslaan Ja daar was n Houtkruis En daarom sal ek sing Ek vra nie hoe jy voel nie As gevoelens hoegenaamd besluite raak Dan was daar nooit die pyn nie Toe die spykers deur die bloed Daardie Houtkruis raak O daar was n Houtkruis Ja n Redder aan n Houtkruis vasgeslaan Ja daar was n Houtkruis En daarom sal ek sing O daar was n Houtkruis N Redder aan n Houtkruis vasgeslaan Ja daar n Houtkruis En daarom sal ek sing Daar was n Houtkruis En daarom sal ek sing
Writer(s): Koos Van Der Merwe Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out