album cover
Beloftes
7.840
Afrikaans
Beloftes wurde am 26. September 2016 von Campbell Music Entertainment als Teil des Albums Bloed is Dikker as Water veröffentlicht
album cover
Veröffentlichungsdatum26. September 2016
LabelCampbell Music Entertainment
Melodizität
Akustizität
Valence
Tanzbarkeit
Energie
BPM92

Credits

PERFORMING ARTISTS
Die Campbells
Die Campbells
Performer
CORDELIA
CORDELIA
Performer
Tony Campbell
Tony Campbell
Lead Vocals, Keyboards
Harry Campbell
Harry Campbell
Lead Vocals, Electric Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Tertius Pretorius
Tertius Pretorius
Songwriter
Tony Campbell
Tony Campbell
Arranger
PRODUCTION & ENGINEERING
Tony Campbell
Tony Campbell
Producer

Songtexte

In 'n wêreld vol beloftes
Wil ek jou belowe dat jy my woord kan vat
Want as ek sê ek gee my alles
Bedoel ek dit uit die diepte van my hart
As ek sê dat ek jou liefhet
Kan jy maar weet dis die waarheid wat ek praat
As die mense my vra of ek jou liefhet
Kan ek met eerlikheid sê ja
Ek belowe ek's joune
Solank as jy my wil hê
Maak nie saak deur wat se tye ons gaan nie
Sal ek dit altyd vir jou sê
My hart is joune
Sodat ons een kan raak
As jy belowe jy's myne vir altyd
Sal ons beloftes saam kan maak
Wanneer dinge vir jou te veel raak
Wil ek belowe, ek jou hand deur als sal vat
As die lewens storms erg word
Hou ek veilig in my hart
Ek belowe ek's joune
Solank as jy my wil hê
Maak nie saak deur wat se tye ons gaan nie
Sal ek dit altyd vir jou sê
My hart is joune
Sodat ons een kan raak
As jy belowe jy's myne vir altyd
Sal ons beloftes saam kan maak
Ek's joune, belowe ek nou
My hart is joune
Sodat ons een kan raak
As jy belowe jy's myne vir altyd
Sal ons beloftes saam kan maak
As jy belowe jy's myne vir altyd
Sal ons beloftes saam kan maak
Written by: Tertius Pretorius
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...