album cover
Afstand
5.485
World
Afstand wurde am 20. Mai 2022 von Vonk Musiek als Teil des Albums Sterrekind veröffentlicht
album cover
Veröffentlichungsdatum20. Mai 2022
LabelVonk Musiek
Melodizität
Akustizität
Valence
Tanzbarkeit
Energie
BPM72

Songtexte

[Verse 1]
Ek was hier vir jou in die nou want ek wou jou
Deur my jare dra
Daar was sterre van bo in jou oë en ek glo in
Ek glo in my en jou
Deur die donker vallei kom jy na my om
Om te vertrou
My lig brand hier vir jou
[Chorus]
Sê my nou
Of jy verstaan hoe dit saak maak
En hoe die liefde ons lewe se pad skraap?
Want jy is heeltemal te gemaklik
Met hierdie afstand
Ek wil jou nie bang praat
Toeroetoe, toerootoo, too, too, too, too
[Verse 2]
Hou vas my hand vanaand in die laatnag
En moet my nooit los
Gooi jou arms oor my en lê jou kop hier
Hier op my bors
My hart klop hier vir jou
[Chorus]
Sê my nou
Of jy verstaan hoe dit saak maak
En hoe die liefde ons lewe se pad skraap?
Want jy is heeltemal te gemaklik
Met hierdie afstand
[Verse 3]
Ek wil jou nie bang praat
Ek wil jou nie bang praat
Ek wil jou nie bang praat
Ek wil jou nie bang praat
Ek wil jou nie bang praat
[Outro]
Want jy is heeltemal te gemaklik
Heeltemal te gemaklik
Written by: Dieter Sullwald, Tinotenda Singe
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...