album cover
Help My
Auf Tour
album cover
Help My wurde am 23. September 2022 von VCK Music als Teil des Albums Kanniedood veröffentlicht
23. September 2022
LabelVCK Music
BPM130
Melodizität
Akustizität
Valence
Tanzbarkeit
Energie

Songtexte

Sy gooi porselein teen die muurpapier
Bruin en beige linoleum is oral hier
Proe soos suiker en kaneel
A-ha klim deur die speaker by naïewe ore in
Produk van my omgewing
Dit maak my seerder as vir jou
Elke sport het sy beserings
Wat gaan die mense onthou?
Help!
Help!
Help my!
Help my as die aasvoël sirkel
Help my
Ek is bang
Dis nou alles verby
Sy droom het ewe skielik 'n dood gesterf
Binne-in die oranjebaksteenbinnehof
Wat nou is, sal môre geskiedenis wees
Ja, tyd het ons ingehaal en ons uitgestof
Sy huil as ek laster
Ek huil as my span verloor
Vergeet eerder van gister
Ons het net die toekoms oor
Help!
Help!
Help my!
Help my as die aasvoël sirkel
Help my
Ek is bang
Dis nou alles verby
Dalk nie hier vir lank nie
Dalk nie hier vir lank nie
Dalk nie hier vir lank nie
Kom ons doen ons beste
Help!
Help!
Help my!
Help my as die aasvoël sirkel
Help my
Ek is bang
Dis nou alles verby
Written by: Francois Badenhorst, Jedd Ralph Kossew, John Hunter Eddington Kennedy, Richard Kyle Onraet, Rudolph Willemse
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...