album cover
Vertrou
album cover
Vertrou wurde am 11. November 2022 von Universal Music (Pty) Ltd. als Teil des Albums Die Onbekende veröffentlicht
Released11. November 2022
LabelUniversal Music (Pty) Ltd.
BPM
Melodizität
Akustizität
Valence
Tanzbarkeit
Energie

Songtexte

[Verse 1]
Hierdie is verwant aan my en jou verband
In ons liefdestaal sou ek jou kom haal
Ek het aanhou klou want ek was mal oor jou
Maar jy het my aan, aan 'n lyn gehou
[Verse 2]
Weet jy dan net hoe ekke oor jou voel?
Ek het vas geglo ons twee is bedoel
Ekke weet nie mooi wat het jou omkant gegooi?
Nou staan my en jou verhouding in die rooi
[Chorus]
En hoekom vra ek as ek klaar weet
Ek was net een om weer te vergeet
Ek staan hier eenkant en wag vir jou
Ek het jou vertrou, ek het jou vertrou, oh-oh-oh
Vertrou, oh-oh-oh
[Verse 3]
Aan die anderkant het ek jou gesien
En met eens geweet dat ek jou verdien
Ek het opgestaan en weer omgedraai
En met als in my, my hart na jou geswaai
[Verse 4]
Aan die anderkant was ek vasgevang in 'n wentelbaan
Wat na jou verlang
Ek is moeg gesmeek maar ek wil net weet is ek die een
Wat jy sal vergeet?
[Chorus]
En hoekom vra ek as ek klaar weet
Ek was net een om weer te vergeet
Ek staan hier eenkant en wag vir jou
Ek het jou vertrou, ek het jou vertrou, oh-oh-oh
Vertrou, oh-oh-oh
[Bridge]
Vuur en vlam
Ek is nie meer bang
Om aan te gaan
Vir in 'n week
Ek moes leer om op te staan
Vuur en vlam
Ek is nie meer bang
Om aan te gaan
Vir in 'n week
Ek moes leer om op te staan
[Chorus]
En hoekom vra ek as ek klaar weet
Ek was net een om weer te vergeet
Ek staan hier eenkant en wag vir jou
Ek het jou vertrou, ek het jou vertrou, oh-oh-oh
Vertrou, oh-oh-oh
Written by: Dian Maritz, Megan Danner, Renier Van Der Westhuizen
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...